Sugar Hill Manor Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Pearson Ave, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sugar Hill Manor Gastehuis, stylvolle plattelandse akkommodasie met manjifieke uitsigte oor die platteland. Sugar Hill Manor het 'n ideale oornagplek vir plaaslike en oorsese reisigers en sakemanne geword. Goed ingerigte, gerieflike, lewendige, kleurvolle, helder en lugtige kamers van verskillende groottes om ook by individue en gesinsgroepe te pas.
Verblyf bestaan uit 7 verskillende tipes eenheid wat geskik is om tot 25 gaste in totaal te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer.
Gaste is welkom om in die sitkamer en eetkamer te ontspan. Die gastehuis het 'n groot stoep met asemrowende uitsigte oor die suikerrietplantasies, en 'n medisinale tuin. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar, asook WiFi, konferensiegeriewe, troeteldiere volgens reëling en veilige parkeerplek. Die sitarea het ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Nabygeleë besienswaardighede sluit staproetes, die strand en museums in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 36 Pearson Ave, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Hill Manor Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Pearson Ave, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang