Sugar Hill Manor Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Pearson Ave, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sugar Hill Manor Guesthouse bied stylvolle plattelandse verblyf met pragtige uitsigte. Dit is die ideale oorslaapplek vir plaaslike en oorsese reisigers en sakereisigers. Die goed ingerigte, gerieflike, kleurvolle en lugtige kamers is verskillende groottes om aan elke individu of gesin se voorkeur te voldoen.
Verblyf is beskikbaar in 7 verskillende tipes eenhede wat slaapplek aan 25 gaste in totaal bied. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n badkamer.
Gaste is welkom om in die sitarea en eetarea te ontspan. Die gastehuis het 'n groot stoep met 'n pragtige uitsig oor die suikerrietplantasies en 'n medisinale tuin. Daar is ook 'n braai-area en WiFi, konferensiegeriewe, veilige parkeerplek en troeteldiere word op versoek toegelaat. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe in die sitarea.
Besienswaardighede in die omtrek sluit voetslaanroetes, die strand en museums in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 36 Pearson Ave, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sugar Hill Manor Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Pearson Ave, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang