New Song
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16A Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
New Song is sentraal geleë in Montagu en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat verblyf soek binne maklike bereik van winkels, restaurante en koffiewinkels.
Verblyf word gebied in 2 eenhede apart van die hoofhuis wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid beskik oor 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n onderdakstoep.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16A Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink New Song het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16A Van Riebeeck Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang