Suid Genoeg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 940 Winston Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 735 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Suid Genoeg is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in L'Agulhas en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed. Daar is ook twee ekstra dubbelbeddens in die 2 oop areas op die grondverdieping. Gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kothuis het 'n binnebraai wat lei na 'n stoep met 'n buitebraai en bied 'n uitsig oor die see en die Suidelike-vuurtoring in die agtergrond.
Buite is 'n groot tuin met skadu waar gaste kan ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en hierdie woonstel is net 'n kort entjie se ry vanaf die Struisbaai-hoofstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 940 Winston Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 940 Winston Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang