Successfully reported
+13

Suiderkruis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Kusweg Noord Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Suiderkruis is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Struisbaai, 210 m van die strand af.

Die moderne woonstel op die grondverdieping het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die toonbank geniet word.

Gaste kan in die sitarea voor die TV ontspan. Gaste moet hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring as hulle DStv wil kyk.

Privaat braaigeriewe is in die agtertuin beskikbaar, maar gaste moet hul eie braairooster saambring.

Suiderkruis is net 1 km vanaf verskillende winkels en restaurante geleë. Struisbaai spog met 'n rits aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplankry, vlieërbranderry, die pylsterte in die hawe, en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km lange rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring en die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskillende staproetes in die omgewing te verken, soos Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 19 Kusweg Noord Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suiderkruis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Kusweg Noord Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba05511a7d46265f464d3f983c42cfb923d0b8091e250fc225269489c3526ec5a134c6e0d179be4ea131e0b8bc6073ebbee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 19 Kusweg Noord Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800275910526 20.055893493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang