Successfully reported
+91

Suidersee Block 2

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 R816 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suidersee Block 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is ongeveer 200 m vanaf Hartenbos se strand. Die instansie is ook ideaal 8,5 km vanaf Mosselbaai sentraal.

Die verblyf het sonkrag en omsetters en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf by Suidersee Block 2 beskik oor 10 woonstelle wat slaapplek bied aan 2 tot 6 gaste, afhangend van die woonstel. Elke woonstel is volledig en uniek versier en beskik oor 'n oopplan-uitleg en 1, 2 of 3 kamers met 1 of 2 privaat badkamers. Elke eenheid het ook 'n oopplan-leefarea wat dalk addisionele slaapgeriewe het, en elke woonstel het 'n goed-toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook. Elke eenheid het ook 'n TV met 80 DStv-kanale. Die nuwe sonpanele en omsetters sal elektrisiteit voorsien aan die ligte, TV en yskas gedurende beurtkrag.

Die eenhede het privaat braaigeriewe of toegang tot die gemeenskaplike braai-area. Parkeerplek vir voertuie is op die perseel beskikbaar. ID eiendom is ook naby die strand, 'n putt-putt-baan, en 'n verhitte swembad by ander oorde, voetslaanroetes, Hartenbos Waterpark en 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cindy D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en mooi. Ek het hierdie eenheid vir my ouers bespreek en hulle het elke oomblik so geniet.
Jul 2025
Theresa P
Gesin met tieners
5.0
'n Heerlike naweek uitstappie. Ons het baie lekker en gerieflik gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon, en ons het genoeg warm beddegoed gehad me...
Sien meer
Jul 2025
Vanessa L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, ons sal beslis weer draai maak. Baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.
Jun 2025
Schalk M
Gesin met tieners
5.0
Clean and great location. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Irma M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker tye! Netjiese, skoon verblyf sentraal en stapafstand van die strand, pretpark, winkelsentrum en restaurante. Het lieflike verblyf vir drie dae ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 459

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidersee Block 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R 1 020 R 816
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 020
R 1 020 R 816
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 020
R 1 020 R 816
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156d51682dd798af0db1d4f0b465f4b64ffc4803be44d5d3ac8538423b872c3da82a5b7cb64c55bc5ab2dc56aafc6fe9d39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R816 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 11 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.129510255655 22.115030597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang