Suidersee Block 2
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2025 tot 27 Nov 2025.
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 020R816 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Suidersee Blok 2 bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is sowat 200 meter vanaf die strand in Hartenbos geleë. Die instansie is ook ideaal geleë 8,5 km vanaf sentraal Mosselbaai.
Die verblyf het sonkrag en omskakelaars en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Verblyf by Suidersee Blok 2 bestaan uit 10 woonstelle, wat wissel van 2 tot 6 slaapplekke. Elke woonstel is volledig en uniek versier en bestaan uit óf oopplan-leefarea óf 1, 2 of 3 slaapkamers, met 1 of 2 privaat badkamers. Elke eenheid het ook 'n oopplan-leefarea met bykomende slaapgeriewe. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye te kook en 'n TV met 80 DStv-kanale. Ons nuut geïnstalleerde sonpanele en omskakelaars sal energie verskaf vir die ligte, TV en yskas tydens beurtkrag.
Die woonstelle het óf 'n privaat braaigeriewe óf toegang tot die gemeenskaplike braai-areas. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Die eiendom is ook naby die strand, 'n putt-putt-baan, verhitte swembaddens by ander oorde, staproetes, Hartenbos Waterpark, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 459
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Suidersee Block 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang