Successfully reported
+15

Suikerbekkie @ 302

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 302 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suikerbekkie @ 302 bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria geleë is. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond en yskassie. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix beskikbaar. 'n Haardroër en strykyster is op versoek beskikbaar.

Buite is 'n privaat patio met sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby Faerie Glen Natuurreservaat asook talle winkels, restaurante en hospitale.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Doug L
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable and good value. Very good, room clean and comfortable, hostess very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Christa L
Saam met lewensmaat
5.0
Dankbaar, gemaklik, veilig. Beste diens en beste plekkie ooit.
Sep 2025
Callie B
5.0
Rustige atmosfeer. Gasvrou het baie moeite gedoen en ons het baie welkom gevoel. Gawe en vriendelike ontvangs en die verblyf was uitstekend.
Sep 2025
Beatrice S
Saam met vriende
5.0
Sal vir seker weer soontoe gaan. Skoon, pragtig en veilig. Die mooiste, skoonste plek. Sal vir seker weer soontoe gaan.
Aug 2025
Eg F
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf. Die plekkie is pragtig, uiters gerieflik en die eienaar was baie behulpsaam. Dis baie sentraal geleë.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 302 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Suikerbekkie @ 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 302 Arizona Crescent, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa359e7c5e594037cf747ca7fe9ca1b1066cce9083517a546bf4da7777f6f7034043d6880d6a1d5435ed1bd2bb4662f38a006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 302 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775284 28.3085659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang