Suite 11-59
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164 Marais Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suite 11-59 bied knus oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Brooklyn, Pretoria geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n paartjie of korporatiewe reisigers aangesien dit naby die Universiteit van Pretoria geleë is.
Hierdie knus eenheid kan 'n maksimum van 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en badseep word voorsien.
Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre koffie, tee en beskuit word voorsien. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot buitebraaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is naby hospitale, Brooklyn Mall en talle restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mareza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 164 Marais Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Suite 11-59 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164 Marais Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang