Suite 11-59
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164 Marais Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suite 11-59 bied knus oornagverblyf en het 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is in die hartjie van Brooklyn, Pretoria geleë en is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers aangesien dit naby die Universiteit van Pretoria is.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en badseep word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gratis koffie, tee en beskuit word voorsien. Gaste wat graag wil werk, kan van die lessenaar en gratis WiFi gebruik maak.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die buitebraaigeriewe. Hierdie eenheid is naby hospitale, Brooklyn Mall en talle restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Mareza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 164 Marais Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Suite 11-59 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 164 Marais Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang