Suite Central
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 43 Central Road, Linden Extension, Randburg, 2104, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suite Central is geleë tussen Sandton en die Johannesburg Sentrale Sakekern. Suite Central is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die rustige en lowerryke Linden Extension-distrik. Dit is die ideale plek vir paartjies of enkellopende sakereisigers.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort onder, asook verhitte vloere.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertoonbank met hoë stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eiendom het slegs parkeerplek vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Central Road, Linden Extension, Randburg, 2104, Gauteng
- Gaste dink Suite Central het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 43 Central Road, Linden Extension, Randburg, 2104, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang