Suites on 74
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Stockenstrom Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suites on 74 bied moderne selfsorgverblyf in die hartjie van Worcester, ideaal vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste.
Die eiendom beskik oor 7 woonstelle wat tussen 2 en 5 gaste kan akkommodeer. Die oopplan-loftstyl-eenhede, Lemon Tree en Oak Tree, het elk 2 beddens op 'n tussenvloervlak met 'n en suite-stort, sowel as 2 beddens op die grondvloer met 'n aparte toilet. Die leef-, kombuis- en slaapareas is oopplan, en elke eenheid het 'n oordekte patio met 'n ingeboude braai.
Die kothuisstyl-eenhede - Paperbark, Frangipani, Tea Tree, Palm Tree en Bauhinia - beskik oor kombuisies met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei, breekware, gasstoof met potte en 'n lugbraaier. 'n Mobiele braai is beskikbaar vir hierdie eenhede, terwyl die ateljeewoonstelle ingeboude braaiers op oordekte patio's het.
Elke woonstel sluit gratis WiFi, 'n TV en veilige parkeerplek van die straat af onder 'n motorhuis in. Die eiendom is gerieflik geleë in Worcester se ou middestad, naby winkels, restaurante, Medi-Clinic, die streekhospitaal en ander plaaslike geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gisela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 74 Stockenstrom Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Suites on 74 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Stockenstrom Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang