Successfully reported
+18

Summer Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 32 Main Street, Summer Hill Building, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Sea is 'n selfsorgwoonstel wat in Summer Hill, Plettenbergbaai geleë is en spog met 'n uitsig oor die see, op die Tsitsikammaberge, oor Robberg Natuurreservaat en die strandmeer se monding. Die eenheid is sentraal en is naby die strand en restaurante.

Die eenheid op die tweede verdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien in die badkamer. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met 2 stoele in die kombuis, en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv Now en Netflix wat via gaste se eie rekeninge gekyk kan word. Basiese internet is beskikbaar.

Daar is 'n tandem-motorhuis vir parkeerplek. Die eenheid gebruik 'n kragomskakelaar vir instaankrag wat alles, buiten die oond en die stoof, tydens beurtkrag of kragonderbrekings aan die gang sal hou.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Main Street, Summer Hill Building, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summer Sea het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 32 Main Street, Summer Hill Building, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA810e1626fbe7407377a9fdfa3d8ab59209eb1668d570f6c9e7265ce5c8e4efc3a145bbbb182e5a0df8e0b46b039122491a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 32 Main Street Summer Hill Building 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.053338263043 23.372886085458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang