Successfully reported
+14

Summer Lodge Villa 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Lodge Villa 6 is een van 6 villa's in 'n tropiese wegbreek in Uvongo. Hierdie woonstel is in 'n welige tropiese tuin geleë, wat dit perfek maak vir die enkelvakansieganger of 'n paartjie wat rustigheid en kwaliteittyd saam soek om die beste te ervaar wat die Suidkus kan bied.

Dié ateljeewoonstel het gerieflike slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het 'n klein etenstafel wat dien as 'n werkspasie, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere Openview-kanale. Indien jy DStv verkies, bring asseblief jou eie dekodeerder saam (geen ontdekkingsreise).

Die skuifdeure maak oop na die privaat patio in die lieflike tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Ander besienswaardighede in die omliggende gebiede sluit talle rotspoele in wat strek van Uvongostrand tot Lucienstrand en die Visvangpier op die rand van die strand.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 414

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Foster Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA946298a6d67d9e93f560a3a3691d9a088562c61b28f82b5f0a5e9f6dca53d5b9b50329bc0dba90c2de1eb85f73096141b00c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 Foster Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8342176 30.3940212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang