Successfully reported
+12

Summer Place - Paradise 2 Sleeper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summer Place - Paradise 2 Sleeper is in Umzumbe, 'n kusoord geleë aan die monding van die Mzumberivier in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die lugversorgde kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv ingerig is. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste kan die buite-area geniet, wat spog met panoramiese see-uitsigte. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n privaat hek in wat toegang tot Umzumbe-strand bied. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang en gholfspeel in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place - Paradise 2 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Steve Pitts Road, Umzumbe, 2242, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7dbcc1f94eec926241911f366dc9dfca01bafe40da15fad8fd48e4bbd76af4e6253a09d58838972b2634f912360115e6898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 72 Steve Pitts Road Umzumbe 2242 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.625561 30.543734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang