Summer Sunset Villa
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R9 500R6 334 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Summer Sunset Villa is 'n pragtige villa aan die strand in Umdloti en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Hierdie villa is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die villa bestaan uit 6 slaapkamers en 5 badkamers, wat gemaklik tot 13 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 'n driestapelbed. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV, oorgenoeg gemaklike rusbanke en 'n etenstafel in.
Die villa maak oop op 'n balkon met sitplek buite, braaigeriewe en 'n jacuzzi. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 3 motorhuise is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 64 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang