Successfully reported
+21

Summer1840

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Maree Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Herleef geskiedenis in die oudste huis in Potchefstroom, Summer1840. Hierdie kothuis is in 1840 gebou en is heeltemal opgeknap om gerieflike selfsorgverblyf te bied.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n leef- en eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en natuurlike lig wat die vensters deursyfer, en die badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n kaggel in die kombuis.

Die knus sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike eetarea, 'n omheinde tuin en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
René V
Gesin met tieners
4.8
Baie mooi skoon en netjies, maar baie warm. Klein maar baie mooi, skoon en netjies. Pragtige badkamer. Sal aanbeveel dat die eienaars lugreëling insta...
Sien meer
Mrt 2024
Alicia J
4.6
Lovely home away from home. Amazing little home away from home. I absolutely loved staying in Summer 1840. The property was full of cha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anelda Duvenage D
Saam met vriende
4.4
Baie lekker gebly. Summer 1840 is die 'cuteste' huisie in Potchefstroom. Die huisie het soveel karakter en is pragtig opgeknap. Dis heerlik om op die ...
Sien meer
Okt 2025
Egbert D
Saam met lewensmaat
4.0
Kompak en gerieflik vir ons behoeftes. Kompakte verblyf in 'n netjies gerestoureerde kothuis (glo die oudste op Potchefstroom), was perfek (en goed ge...
Sien meer
Sep 2024
Wikus G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was baie skoon en netjies. Naby NWU waar ons wou wees.
Okt 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 77 Maree Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Summer1840 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Maree Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa75837a3d1a88e7c8799e8076242bd5896a6e68b19d798452dba73bf9592826ea36cbb43750c002898d61e59d322f40c2d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 77 Maree Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.703518083091 27.094668132969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang