Successfully reported
+71

Summerfields Rose Retreat and Spa

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Summerfields Rose Retreat and Spa bied B&B-verblyf op 'n skilderagtige plaas van 40 ha in Hazyview. Die plaas spog met golwende heuwels, macadamia- en lietsjieboom-boorde en granadilla-plantasies, en is 18 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabeni-hek geleë.

Verblyf by Summerfields Rose Retreat and Spa word gebied in 14 luukse tent-suites. Elke suite het 'n oop en suite-badkamer met 'n buitestort en 'n luukse bad. Elke suite het lugversorging, 'n plafonwaaier, kluis, 'n yskassie, japonne, toiletware, muskietnette en ander luukshede. Ontbyt word in die bekroonde, ten volle gelisensieerde River Café, waar ander heerlike etes gereël kan word, bedien.

Die lodge spog ook met 'n bekroonde spa wat 'n verskeidenheid behandelings en ’n Jacuzzi het. Daar is ook 'n gastesitarea met 'n TV en 'n biblioteekarea wat met 'n uitsig oor die Sabierivier spog. WiFi is beskikbaar. Duke Gin word ook op die Summerfields Estate vervaardig.

Gaste kan vooraf vir boerderye en boordwandelroetes reël. Die personeel by die toevlugsoord kan ook toere na die Krugerwildtuin en verskillende besienswaardighede op die Panorama-roete vir gaste reël.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Summerfields Rose Retreat and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a6964864710fdf2943f86dcfa975127988ece1996a1a217994aebf5ed18ef7814343121a6e3093e1b5337b9853e271f8910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.040235809295 31.085068136445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang