Successfully reported

Summerplace Game Reserve

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Maria N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

I would definitely recommend Summerplace Game Reserve to anyone looking for quiet. We had a wonderful experience at Summerplace Game Reserve. The surroundings are peaceful and beautifully maintained, perfect for relaxation and connecting with nature. The accommodation was spotless, comfortable and well equipped with everything we needed. Dennis was friendly, helpful and made us feel very welcome from arrival to departure. We enjoyed the game drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Quiet, relaxing. The chalet is very spacious, excellent kitchen, love the hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful. Peaceful with lots of privacy; the service was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Waar jou siel rus kan vind. Vreeslik vriendelike diens wat jou sommer vinnig tuis laat voel. Die bosveld is pragtig en die huisies is ver van mekaar wat stilte en privaatheid waarborg. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het om die natuurskoonheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Heerlike bos wegbreek saam vriende en klein kinders. Ons het vreeslik lekker gebly in Yorks-view. Die plekkie was mooi skoon en perfek ingerig vir wat ons nodig gehad het. Personeel was baie vriendelik en ywerig om te help met enigiets. Ons was 'n groot groep vriende met baie klein kinders wat die naweek daar spandeer het. Plekkie was ruim en niemand was in mekaar se pad nie. Kinders kon ook baie lekker buite gespeel. Ons sal beslis teruggaan en enige tyd die plekkie aanbeveel. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ripfumelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely stay. A very beautiful place and so peaceful. I recommend it for unwinding and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat 'n belewenis! Hierdie was sekerlik een van my hoogtepunte. Luukse tentverblyf waar aandag gegee is aan die fynste detail. Fietsry was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Summerplace Game Reserve
Thank you so much for your wonderful review! We are truly delighted to hear that you enjoyed your stay with us and that the hospitality and comfort made your experience memorable. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back to Summerplace again soon for another relaxing getaway.

Leozelle E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie rustige verblyf ervaar. Baie lekker gebly in die ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Incredible slice of heaven in the Waterberg. We have been so excited to go to Summerplace, ever since our booking, and it did not disappoint. I simply cannot fault this place. The accommodation had all of the touches and was ideal for us, as we love self-catering. The hot tub was a true highlight. The trails were magnificent - a great variety for walking, hiking and mountain-biking. And it was just perfect for our 2 dogs, who had a beautifully fenced area while we were out. And the fact that they could roam with us on the trails drove them to such a level of excitement I did not even think was possible. We enjoyed a beautiful dinner on the Saturday night of our stay. Excellently prepared and presented. The cocktail beforehand was the perfect tonic to end the day, with an incredible sunset view. We've started looking at our diary for a return already!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
Summerplace Game Reserve
Dear Jonathan, Thank you for your wonderful review. The team at Summerplace truly appreciates your kind words. Wishing you a great week ahead, and we look forward to welcoming you back to our little piece of heaven soon.

Lammie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflik. Dit was ongelooflik lekker. Wens die naweek kon 'n week wees. Dankie aan almal by Summer Place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivier Road, Summerplace Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64fdf65e0ad60dec607156277d4178d8d51a0ec037840c76b741a0e3b1dc03c888649e549d2532e69625ed4f66906e40f98c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang