Summerville 20
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Brighton Street, 20 Summerville, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R3 120 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Summerville 20, geleë in die skilderagtige buurt van Houtbaai, is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek in die Moederstad, aangesien hierdie eiendom spog met pragtige uitsigte oor die omliggende gebied.
Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 7 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers sowel as 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. 'n Stort en bad is beskikbaar in die tweede badkamer en 'n toilet in die derde. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie leefarea lei na 'n bekoorlike balkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin.
Gaste het veilige parkering op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 103 Brighton Street, 20 Summerville, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Brighton Street, 20 Summerville, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang