Summerwine
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R2 860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summerwine is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in Montagu en dit is perfek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die kothuis spog met 'n moderne, minimalistiese Japannees-geïnspireerde ontwerp.
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea bied gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n privaat houtvuurwarmbad en gaste het toegang tot nabygeleë staproetes om die rustigheid van die plaas te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ockie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Summerwine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang