Successfully reported
+18

Sunbirds

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sunbirds bied veilige selfsorgverblyf in een van die oorspronklike vissershuise in die skilderagtige Nature's Valley.

Die eenheid is geskik vir 8 gaste en het 4 kamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 2 slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad. Die slaapkamers lei na die oopplan-leefarea wat 'n ruim kombuis, eetarea en sitarea het.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die stoep wat meubels, sitplek en 'n uitsig oor die veilige tuin het. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en daar is banke voor die platskerm-TV. WiFi en DStv is op versoek beskikbaar.

Gaste het toegang tot die buitestort wat warm water het, asook 'n binnebraai-area. Gaste kan op die nabye strand gaan stap of die restaurant besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melvena C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne en kommervry. Heerlik geëet by die restaurant die aand. Heerlik gebly, dit was ongelukkig net 1 aand voor ons die Otter gaan stap het. Ons w...
Sien meer
Aug 2025
Ronald V
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Baie lekker, alles wat ons nodig het was daar. Netjies. Ons was 7 persone. Almal stem saam. Ons kom weer.
Apr 2025
Letitia K
Saam met vriende
5.0
Amazing. Baie lekker, skoon en veilig.
Jul 2024
Elizabeth S
Gesin met tieners
5.0
Heerlike wegbreek met lang wandels op 'n ongerepte strand. Pragtige huis en naby die strand geleë, stil buurt en jy kan die see se gedruis hoor.
Jun 2024
Marius V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker ruim en goed ingerig. Lekker ruim en goed ingerig. Ideaal stapafstand naby aan die strand en restaurant.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbirds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Saint Michael Avenue, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a20d3944e872810a6f18394c91f6acd6600a0127a95823a0e2da1bfff9a0e212b5f17ccf4c1d226fede05c8abec79abe9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 126 Saint Michael Avenue Nature’s Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984341 23.54855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang