Successfully reported
+15

Suncatcher Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Suncatcher Apartment is 'n pragtig ingerigte vakansiewoonstel wat gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp St Helenabaai bied. Hierdie knus strandfront-eenheid is die ideale plek vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die privaat badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kompakte kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, enkelplaat-gasstoof, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale eetkamertafel. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi word voorsien.

Buite kan gaste 'n privaat patio met asemrowende see-uitsigte en braaigeriewe geniet, perfek vir 'n laatmiddag-skemerkelkie. Die eiendom bied direkte toegang tot die strand en veilige parkering.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA049557ac15ba13fb1a710a6c3e02c6a5e2536b9f5ee4a1a4427284149e92fcac997eba9ce2e018ec7b6836b79778b4a1dd5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 Golden Mile St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723150860868 17.945129035582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang