Successfully reported
+61

Sundial Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sundial Villa is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat in die kusvoorstad Llandudno aan die Atlantiese kus van Kaapstad geleë is. Dit is 'n fantastiese keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie gesogte bestemming waar hulle kan terugskop en ontspan en hulself in die omgewing kan verdiep.

Die dubbelverdieping Villa kan tot 10 gaste akkommodeer in 5 slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamers. Al 5 slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens. Twee van die slaapkamers beskik oor en suite-badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die ander drie en suite-badkamers met 'n stort toegerus is. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die kroegarea maak oop na buite en beskik oor 'n yskassie, glase, kroegstoele en gemaklike sitplek wat oor die tuin en die gedeeltelike see-uitsigte uitkyk. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat binnehof met sitplek en 'n kaggel, 'n ruim tuin met 'n buite-eetarea en 'n braai en 'n uitnodigende swembad geniet. Die eiendom spog met 'n organiese groentetuin en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Llandudno-strand is ongeveer 1,9 km weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby Houtbaai is.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 46 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Sunset Avenue, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA624e2c22d4a16ae3450e5abd9bd4b5f8b9781ef7e8badcf1849df1ebeb58b3f0a7fb0abe0e171bc58f1bbdf36d449bcc049b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 000 per nag (plek vir 10) 46 Sunset Avenue Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.012118653317 18.335944864349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang