Successfully reported
+6

SuNel's Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 De Kock Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 4 gastekamers, óf toegerus met 'n koningingrootte- óf 2 driekwartbeddens. Elke kamer het lugversorging en toegerus met TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied 'n heerlike volledige Engelse ontbyt in die eetkamer terwyl middagetepakkies op versoek beskikbaar sal wees.

Doendinge wat aangebied word sluit 4x4-roetes, fietsry, voetslaan, natuurroetes, perdry en walviskyk net 40 minute weg. Swartland Cellars is waar van die wêreld se beste wyne geproe kan word, waarvan 35 uitgevoer word. Keldertoere, met gratis wynproe kan bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ruan R
5.0
Dit was net wat ek gesoek het en baie lekker daar gebly. Baie lekker gebly. Netjies en baie oulike plekkie.
Okt 2025
Rinalda D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Baie vriendelike ontvangs, veilig, stil en naby die middedorp.
Aug 2025
Surine F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike kamer en veilige parkering. Was lekker om weer by SuNel's oor te bly. Baie gerieflike kamer wat elke dag gediens word met skoon handdo...
Sien meer
Apr 2025
Madie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal dit hoogs aanbeveel. Ons het baie gemaklik gebly. Die kamers en omgewing was super netjies en ons het geweet hierdie eienaars weet wat hulle d...
Sien meer
Jan 2025
Dalene M
5.0
'n Netjiese, goed toegeruste plekkie, in 'n rustige omgewing. Ek het heerlik gebly. Die eenheid was skoon en goed toegerus, en die omgewing rustig. Ek...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 De Kock Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink SuNel's Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 De Kock Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ODZiZjI1LTg1ZDYtNDc2Zi05NjdiLWJiOGRjNGUzMDBhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 25 De Kock Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.449972 18.724206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang