Sunny and Warm Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 951 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunny and Warm Apartment is 'n stylvolle selfsorg-toevlugsoord geleë op Kaapstad se gewilde Strandweg in Mouille Point. Met die Seepunt-promenade reg op jou drumpel en Green Point Park as jou agterplaas, bied die ligging die perfekte mengsel van lewendigheid en ontspanning.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ruim kasruimte, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bied. Gaste deel 'n moderne badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Gratis WiFi is beskikbaar vir gerief.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Die V&A Waterfront, tesame met 'n wye verskeidenheid restaurante en kafees, is binne loopafstand, terwyl Tafelberg en die bekende strande van Kampsbaai en Clifton net 'n kort rit weg is, wat dit 'n ideale verblyf maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang