Sunny Spot
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 17th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunny Spot is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Gonubie, Oos-Londen, geleë is. Die kothuis is ideaal naby die klipperige strand, winkels, restaurante, strandkafees en kroeë in die area.
Dié opgeknapte woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste, en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n aparte stort en bad. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n wasmasjien vir gerief.
Die aangrensende sitkamer het sitplek en 'n TV met 'n Netflix-toepassing; gratis Wi-Fi internettoegang is beskikbaar om media te stroom. Gaste is welkom om van die draagbare ketelbraaigeriewe buite die kothuis gebruik te maak, en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel.
Sunny Spot is ook 'n paar minute vanaf Gonubie Gholfklub geleë, 18 km vanaf die sakekern, en binne 27,5 km vanaf Oos-Londen Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 46 17th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunny Spot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 17th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang