Sunnyside Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Joubert Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunnyside Guesthouse is in Parsons Hill in die Greenacre-area van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied selfsorg-eenhede met 1 of 2 slaapkamers.
Elke eenheid het 'n oopplan-sitarea en 'n volledig toegeruste kombuisie. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n eerlikheidskroeg en slaapbanke in die sitarea in.
Veilige parkeerplek word agter 'n veilige, afstandbeheerde hek voorsien. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe op die perseel wat gaste kan gebruik.
Sunnyside Guesthouse is naby Newton Park Indoor Swimming Pool, Nelson Mandela Sokkerstadion, St. George's Hospitaal, Greenacres Hospitaal, Collegiate Schools en die Grey-skole.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Audrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 Joubert Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunnyside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Joubert Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang