Successfully reported

Sunridge Self-catering Accommodation

Kamer 5: Dubbelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 5 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die kamer is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang wat met 2 ander kamers gedeel word. Daar is stoele buite op die stoep en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. Maak asseblief seker dat u bespreking die korrekte aantal gaste weerspieël. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen partytjies of oormatige geraas word toegelaat nie. Rook is streng binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4: Dubbelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 4 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n hangkas en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, broodrooster, braaipan, breekware en eetgerei. Die kamer is apart van die hoofhuis, maar deel 'n ingang met 4 ander kamers. Daar is stoele op die stoep en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg eenheid. Gratis wifi. Verwelkomings koffie en tee. Beddegoed, handoeke, toiletpapier, hande en opwas seep.

Huisreëls

Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. Maak asseblief seker dat u bespreking die korrekte aantal gaste weerspieël. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen partytjies of oormatige geraas word toegelaat nie. Rook is streng binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3: Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, sitarea, kombuisie en 'n eetarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n buitetafel en stoele deur 'n skuifdeur. Braaigeriewe is beskikbaar. 'n Elektroniese hek gee toegang tot 'n veilige parkeerplek binne die erf. n Opvou kamp bedjie is beskikbaar vir babas.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg eenheid. Gratis wifi. Verwelkomings koffie en tee. Beddegoed, handoeke, toiletpapier, hande en opwas seep.

Huisreëls

Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. Maak asseblief seker dat u bespreking die korrekte aantal gaste weerspieël. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen partytjies of oormatige geraas word toegelaat nie. Rook is streng binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2ed06eea935e5a77130ef10365bbd9d8750d32aedd2fdf262cef80a94e93cbed3acdb684928e8f71068844f76304cef3cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang