Successfully reported
+12

Sunridge Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Canna Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunridge Suite is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in die hartjie van Sunridge Park en is 'n ideale plek vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en 'n aangewese werkruimte is ook beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Daarbenewens het gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Sunridge Village binne loopafstand, Port Elizabeth Gholfklub is 6.5 km weg, en Kings Beach is 12 km van die eiendom af.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 35 Canna Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunridge Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Canna Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008b0dfa9c60f6a5bb7395fb4c12a6a0ae35a9d51bb26b3f4ea80d0e87918b91a8cb9ff71b7fb28e88f17ea80a1580de9c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 35 Canna Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.956235020362 25.531017172387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang