Heavenly Hideaway
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Heavenly Hideaway, geleë in Costa Sarda, Knysna, bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf langs die Tuinroete. Dit dien as 'n ideale basis om die skilderagtige dorpie aan die strandmeer te verken.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte chalets, beide met privaat ingange. Die chalets beskik oor sitkamers, volledig toegeruste kombuise en privaat badkamers. Daarbenewens kan gaste privaat patio's en braai-areas geniet.
Gratis WiFi en veilige parkering in 'n parkeerterrein is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gemeenskaplike geriewe sluit in 'n swembad, 'n braai-area en 'n speletjieskamer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Heavenly Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Holiday Road and Sunvalley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang