Successfully reported

Sunrise View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Asemrowend en wonderlike ondervinding. Pragtige plek. Mooiste natuurskoon wat ons kon bewonder. Wildsbokkies ook op die perseel. Baie netjiese plek. Gashere ook baie verwelkomend en vriendelik. Sal die plek ten sterkste aanbeveel vir almal. Dankie julle! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Netjies en skoon. Baie netjies en skoon, baie goed ontvang. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fouche H
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

My kuier was kort, maar wel die moeite werd. Vir die doel van die reis was dit vir seker die moeite werd. Die ligging is naby genoeg uit die dorp uit om te voel jy is weg, maar naby genoeg om steeds besigheid te doen in die dorp. Ons het baie lekker gebly, baie rustig. Die gasheer was baie professioneel en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dean
Sunrise View Guesthouse
Thanks Fouche for this awesome review. Much appreciated. We are also very glad that you had a pleasant experience at Sunrise View Guesthouse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cora Botha Street, Houtkop Farm 594 Portion 64, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1f22cc5f3e3628d96456d478ec82fc9c55ef01ba4d8124e9cc04c16a7f40076096398c0aab76d7ec6d61475c5484ec64fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Cora Botha Street Houtkop Farm 594 Portion 64 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.608743713748 27.874656272107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang