Successfully reported

Sunset Chalets

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Carika P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie netjies, net wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly, alles was soos op die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ss Packaging Charmaine J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Voldoende, veilig en skoon vir werksverpligtinge. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik ligging vir oorslaap tussen Gauteng en die Kaap. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie baie lekker. Ongelooflik. Uitsig ongelooflik. Baie veilig. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie skoon en netjiese akkommodasie. Ideale oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig, skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik. Die diens was puik! Plek is netjies en skoon. Mense was vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrtle W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Was wonderful! Plek was netjies. Budget friendly en ons hou vir seker daaroor om te bly. Het al daar gebly en sal altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was so goed soos tuis wees. Heerlike, skoon, rustige verblyf. Uitstekende diens met professionalisme. Was na verblyf uitgerus vir verdere reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1b08dd4e09dc709faaf2796eb654e458c8aeac43f7d6737885995f374d2705d78040c3e9804ef24733f71c20344f4271f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang