Successfully reported
+46

Sunset Chalets

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie instansie in privaat besit streef daarna om skoon en bekostigbare verblyf te verskaf.

Daar is 11 luukse eenhede van verskillende groottes wat tot 4 mense per eenheid kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Vir u gerief kan u reg by u voordeur parkeer. Privaatheid is van die uiterste belang.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike, vlekkeloos skoon swembad, en groot grasperke en speelareas vir die kinders in. In die nabye omgewing is daar 'n paar lieflike restaurante wat binne stapafstand is.

Die verblyf is gerieflik naby die N1-hoofweg geleë en jy kan maklik weer op die pad kom na 'n verfrissende oornagverblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carika P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies, net wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly, alles was soos op die advertensie.
Okt 2025
Ss Packaging Charmaine J
Besigheidsreis
5.0
Voldoende, veilig en skoon vir werksverpligtinge. Sien sterre.
Okt 2025
Christiaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Puik ligging vir oorslaap tussen Gauteng en die Kaap. Ons het baie lekker gebly, baie dankie!
Sep 2025
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Ongelooflik. Uitsig ongelooflik. Baie veilig. Netjies.
Sep 2025
Dirk D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjiese akkommodasie. Ideale oornagverblyf.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sunset Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 010
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Sluiter Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef1b08dd4e09dc709faaf2796eb654e458c8aeac43f7d6737885995f374d2705d78040c3e9804ef24733f71c20344f4271f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 1 Sluiter Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.727290463383 25.088350474834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang