Successfully reported
+41

Sunset Cottage - Sukhavati Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stades River Road, Farm Stades River Portion 65, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Cottage - Sukhavati Estate is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n wegbreek met asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n omheinde tuin, ongerepte uitsigte oor die omgewing en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Maitland-strand is ongeveer 5 km ver, terwyl winkels en restaurante ongeveer 18 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Stades River Road, Farm Stades River Portion 65, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunset Cottage - Sukhavati Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stades River Road, Farm Stades River Portion 65, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cba23f47844b13adb5938d9fb91c5293be55a6eae192be9e8ce8b46e977ec9f861d1c9872cc99446d792b5fbe33885c8849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Stades River Road Farm Stades River Portion 65 6018 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986495668273 25.313744995578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang