Sunset Events and Accommodation East London
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon View Drive, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Events and Accommodation is ongeveer 1.5 km vanaf Nahoon-strand in die stil, luukse voorstad Beacon Bay, Oos-Londen, geleë. Gerieflik geleë net langs die N2-snelweg, is die gastehuis binne 5 minute se ry vanaf gewilde inkopiesentrums, insluitend Hemingways Mall, Beacon Bay Crossing en Retail Park Shopping Centre, wat 'n verskeidenheid eet- en vermaaklikheidsopsies bied.
Die eiendom bied gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer en toegerus met 'n platskerm-TV, yskassie, mikrogolfoond, strykyster en koffiestasie. Tien van hierdie kamers, die ateljees, beskik oor privaat ingange en kombuisies toegerus met 'n tweeplaatstoof of 'n vierplaatstoof en oond, asook 'n wasbak vir selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Veilige parkering is beskikbaar, en die area word deur buurtwagte gemonitor. 'n Betaalde lughawe-pendeldiens word ook aangebied.
Bykomende geriewe sluit in 'n konferensiekamer met druk-, fotokopieer- en e-posdienste. Gaste kan elke oggend 'n kontinentale, volledige Engelse/Ierse of vegetariese ontbyt geniet. 'n Braai-area en rustige swembad bied 'n plek om te ontspan na 'n lang dag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Lagoon View Drive, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon View Drive, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang