Successfully reported
+101

Sunset Farm

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Aug 2025 tot 4 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 865 R3 092 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in Paradyskloof, Stellenbosch. Dit is op 'n veilige opstal van 4 hektaar geleë en bied 'n uitsig op die omliggende berge en oor die wingerde.

Die verblyf het 6 losstaande selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang, volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea het. Elke eenheid het ook 'n HD-TV met Amazon, DStv en Netflix, gratis WiFi en 'n aangewese werkstasie. Sommige eenhede het 'n privaat swembad en die gaste in die ander eenhede deel 'n swembad. Braaigeriewe is by elke eenheid beskikbaar.

Die verblyf is naby wynplase, restaurante, bergfietsroetes en voetslaanpaaie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n kragopwekker sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizelle S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike paar dae in Stellenbosch. Lieflike verblyf wat goed geleë en ingerig is. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel. Die twee gevlekte ooru...
Sien meer
Mei 2025
Maryka N
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik! Mooi, skoon, netjies en net ver genoeg uit die dorp. Perfek vir ons werkspan om vir een aand die mooi wynlande te geniet. Staff was vriende...
Sien meer
Apr 2025
Pierre R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie netjiese en veilige plek met goeie diens. Kan dit definitief aanbeveel.
Sep 2024
Eldri W
5.0
Delightful and beautiful. Beautiful surroundings, accommodation and excellent customer service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Nadia V
Gesin met tieners
5.0
Luuks, modern, netjies en sentraal geleë. Wonderlike verblyf. Alles wat mens benodig en nog meer. Ons wens ons kon nog langer bly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Conri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 865
R 3 865 R 3 092
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 865
R 3 865 R 3 092
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 865
R 3 865 R 3 092
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7843c66eca7b3f3a476eb5b57ce3751c8a13b41dbc743635f4d1f1fdf37813a3e680fba767ee00006b810658262883e748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 865 nouVanaf R3 092 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Cnr Blaauwklippen and Wildebosch Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.969823719501 18.8523546157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang