Successfully reported
+24

Sunset Getaways

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset Getaways is 'n privaat en moderne selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Sunset Beach, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir 2 volwassenes wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Showmax. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid spog ook met glasskuifdeure wat na 'n binnehof met braaigeriewe oopmaak. Parkeerplek is aan die kant van die pad beskikbaar en word 24/7 gemonitor met KI-kameras vir veiligheid. Boonop het die verblyf ook 'n rugsteunkragstelsel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sharon B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek. Sal definitief aanbeveel. Weerens dankie vir so mooi skoon plek. Baie lekker gebly, dankie.
Aug 2025
Sharon B
Saam met lewensmaat
5.0
Wow! Die rustigheid, veiligheid, en plek was tops. Ek beveel dit aan! Ons het baie lekker en rustig gebly. Plek netjies skoon, ruimte en baie gemaklik...
Sien meer
Aug 2025
Jalia M
Besigheidsreis
5.0
I really enjoyed my stay at Sunset Getaways and will definitely book here again. Wonderful stay. Clean, quiet and everything I needed w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ian M
Besigheidsreis
4.8
Het die WTM Travel Show in CT bygewoon. Baie lekker gebly, dankie.
Apr 2025
Marcel H
Saam met lewensmaat
4.2
Very enjoyable stay. A very nice, classy place with space and good WiFi, comfortable bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 35 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Getaways het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d3bf5d699a515553d89c758c8721b8ac0fb0be6b4d4808b4d8c72c087436919e57791070fe1beb03bb4bfd210568906c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 35 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8523318 18.4952005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang