Sunset Getaways
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunset Getaways is 'n privaat en moderne selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in Sunset Beach, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir 2 volwassenes wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Showmax. WiFi is beskikbaar.
Die eenheid spog ook met glasskuifdeure wat na 'n binnehof met braaigeriewe oopmaak. Parkeerplek is aan die kant van die pad beskikbaar en word 24/7 gemonitor met KI-kameras vir veiligheid. Boonop het die verblyf ook 'n rugsteunkragstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacqueline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 35 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Getaways het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang