Successfully reported
+15

Sunset Heights No 49

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Close, Sunset Heights 49, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Heights No 49 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Mykonos, Langebaan.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en WiFi.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel, en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.

Sunset Heights No 49 is 200 m vanaf Laguna Mall en 650 m vanaf Club Mykonos Casino geleë. 'n Verskeidenheid doendinge in die area sluit wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholfspeel en meer in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jacob Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sondela Close, Sunset Heights 49, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Heights No 49 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Close, Sunset Heights 49, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4466859b233fb9d232882fad8a53ea3ce292535e173011586a829c999b4b6ca9bde6eefeae7685d7561c76b106115a7b906d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Sondela Close Sunset Heights 49 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.049894 18.050047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang