Successfully reported
+22

Sunset Manor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kanaalstreet, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sunset Manor Guest House is 'n luukse, nuwe gastehuis in Potchefstroom. Dié herehuis kry sy naam by die beeldskone sonsondergange wat 'n mens van hier af sien. Sunset Manor is langs die Mooirivier se vleiland geleë en die omgewing herinner 'n mens aan die platteland ten spyte van die feit dat dit in die dorp is.

Die slaapkamers het elk of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n bad en stort.

Die kombuisie van elke kamer is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke kamer het ook 'n sitarea en werkstasie, privaat ingang, platskerm-TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig per eenheid word voorsien.

Sunset Manor is gerieflik naby die NWU, Fanie du Toit-sportgronde, Aardklop-terrein, Mooirivier Mall en middestad. Met aandag aan detail en uitstaande diens sal Sunset Manor gou jou tweede tuiste word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Kanaalstreet, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Sunset Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kanaalstreet, Van Der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQv2GcUQjnwZotNwLKwQf4QkmuVkZJSZ09t9tGWwn2rbtWp1cL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 4 Kanaalstreet Van Der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704225054872 27.109779755225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang