Successfully reported
+17

Sunset Plains

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sunset Plains bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n privaat wildsplaas 18 km buite Hluhluwe. Die plaas is die ideale ligging vir gaste wat in die natuur wil wegbreek.

Hierdie pragtige huis het 2 houthuise met lugversorging wat op die oewer van die meer is. Dit is ideaal vir 'n gesin met 2 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die toilette is beide buite die houthuise.

Die kombuis het 'n yskas, gasstoof, oond, ketel, mikrogolfoond en broodrooster. Die opelug-stoep het kantseile wat oprol en oorgenoeg plek vir gaste bied om uit te span en die uitsig oor die meer te geniet. Die huis spog met 'n bomabraai en 'n jetty vanwaar 'n kajak in die water geplaas kan word.

Die meer is ideaal vir watersports en daar is ander aktiwiteite soos wildritte, stap en bergfietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hluhluwe Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaf7d7cfd3326c6f6e4a96c2dcc92271ec37e1850d5133960a0b60c6a01e3c40584dfe496f5a781de137ff5b1d9a29feaa9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense Hluhluwe Main Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.919890553033 32.306378451901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang