Sunset Rest
- 
            
            
                Kapasiteit: 5 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 3 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 95 Beachroad, 703 Strandsig, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
            Sunset Rest is 'n dakwoonstel in Strand, 'n kusoorddorpie in die Wes-Kaap. Hierdie nuut opgeknapte woonstel op die boonste verdieping is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek aan die strand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en 'n half badkamers wat slaapplek vir tot 5 gaste bied. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n driekwartbed beskikbaar in die leefarea. Die gastebadkamer het net 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan die panoramiese uitsigte oor die see en berge geniet, die dag op die strand deurbring, of 'n maaltyd by een van die restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is, geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Billy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 95 Beachroad, 703 Strandsig, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Rest het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 5 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 3 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 95 Beachroad, 703 Strandsig, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang