Rotary Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Rotarie Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rotary Place bied gerieflike selfsorgverblyf net 100 m van die Vaalrivier af.
Dié verblyf het 2 eenhede wat apart van die hoofhuis geleë is: Caddis met slaapplek vir 2 en Mayfly met slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Veilige parkeerplek is op die perseel onder die bome beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Rotarie Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Rotary Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Rotarie Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang