Sunset Serenity
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Tempest Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Serenity is 'n bekoorlike selfsorghuis in die skilderagtige kusdorpie St Helenabaai, net 'n klipgooi van die see af. 'n Rustige natuurpaadjie lei direk na die strand en bied gaste 'n rustige toevlugsoord langs die see.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het ook dubbelbeddens, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel, 'n binnebraai en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan op die balkon ontspan terwyl hulle die pragtige see-uitsigte bewonder.
Die eiendom is sonkrag-aangedrewe en bied veilige parkeerplek in die motorhuis. Met direkte toegang tot die strand en nabyheid aan plaaslike winkels en restaurante, is Sunset Serenity die ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n ontspannende kuswegbreek soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 4 Tempest Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Serenity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Tempest Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang