Successfully reported
+74

Sunset Splendour Guesthouse

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sea Cottage Drive, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad en bied 4-ster boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies.

Noordhoek is net onder Chapman's Peak, halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt geleë, en spog met die ideale ligging vir uitstappies na die skilderagtige Kaapse skiereiland. Dié voorstad is bekend vir sy prentjiemooi kuslyn en uitgestrekte witsandstrand waar mense graag perdry.

Sunset Splendour Guesthouse bied verblyf in 5 ruim woonstelle. Elke woonstel het moderne meubels, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die leefarea het 'n sit- en eetarea wat toegang bied tot 'n privaat stoep en tuin met lieflike uitsigte oor die see, mere en berge.

Sunset Splendour is stapafstand vanaf verskeie winkelsentrums. Die woonstelle is net 'n paar minute se ry vanaf Noordhoek se strand, die Chapman's Peak-pad en die meer beskutte strand by Vishoek in Valsbaai, wat 'n heerlike swemstrand is. Dit is ook naby verskeie winkels waar gaste kos en voorraad kan koop. Silvermine Natuurreservaat, Cape Point Vineyards-wynlandgoed en -restaurant, en die Noordhoek Farm Village, 'n oulike kunsvlyt-sentrum met heerlike restaurante en 'n speelarea vir kinders, is ook baie naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 7 Sea Cottage Drive, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Splendour Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sea Cottage Drive, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720612c582d7c613ac925710ec09f1be4b549adee03d7650d5144f279fa11ebac6fd61982955cc427fa55b85a846eeed5054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 7 Sea Cottage Drive Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.114700326225 18.385601341724
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang