Sunset View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 219 Union Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunset View is op 'n heuwel in Riviera, Pretoria geleë en bied ongelooflike uitsigte oor Pretoria vanaf die balkon. Sunset View bied gerieflike, bekostigbare verblyf en het al verblyf aan mediese studente van Nederland, die Verenigde Koninkryk, VSA, Duitsland en België, asook toeriste van regoor die wêreld oor die afgelope 22 jaar gebied. Dit is naby verskeie goeie restaurante, teaters en winkelsentrums, en is net 500 m van Steve Biko Akademiese Hospitaal af.
Basiese, skoon en bekostigbare verblyf word gebied in en suite-kamers met 'n enkelbed, 2 enkelbeddens of dubbelbeddens. Elke kamer het 'n lieflike uitsig oor die tuin en stad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste in die eenheid het toegang tot 'n kombuis wat volledig toegerus is, asook 'n wassery, swembad met kuierarea en braaigeriewe. Gratis parkeerplek is beskikbaar. 'n Pendeldiens van en na die lughawe en stad is beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 219 Union Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Sunset View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 219 Union Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang