Successfully reported
+52

Sunset View Self-catering Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sunset View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset View Self-Catering Cottage is 'n eksklusiewe en romantiese selfsorg-wegbreek op 'n kleinhoewe wat uitkyk oor plaaslande en die Suidelike Drakensberge. Die kothuis spog met pragtige uitsigte oor Giants Cup.

Hierdie opgeknapte kothuis het deurgaans dubbelglasvensters, sowel as isolasie onder die vloer en in die plafon. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n baie groot stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n gastoonbank met 'n gasoond, 'n halogeenoond, 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese braaipan, 'n yskas, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster.

Die aangrensende oopplan-leefarea beskik oor 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n knus houtkaggel. Stapeldeure skei die sitkamer en stoep. Op die stoep is 'n ingeboude braaigerief en nog 'n stel stapeldeure maak oop om die ongelooflike uitsigte te maksimeer. Gaste het toegang tot gratis WiFi-internettoegang.

Die kothuis is naby die dorp se geriewe. Dit straal rustigheid en vrede uit weg van die stadslewe.

Die Umzimkulu-rivier is toeganklik vanaf die agterkant van die eiendom. Stapstokke en 'n piekniekstel word in die kothuis voorsien.

In die privaat tuin is 'n klipvuurput waar jy die sonsondergange oor die Suidelike Drakensberge kan sit en kyk. Daar is twee donkies wat gered is op die eiendom en baie vriendelike honde en vrylopende hoenders en hardloper-eende.

Die kothuis is toegerus met sonkrag en 'n rugsteunkragopwekker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nico E
Besigheidsreis
5.0
Kothuis is baie goed toegerus! Baie lekker ingerigte kothuis.
Sep 2025
Michael P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and rejuvenating! We loved staying at the sunset cottage. The views are amazing and it is close to all that you need in the Un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Kyle N
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, unforgettable stay. We enjoyed our stay at Sunset View Cottage. Beautiful views, the area and surrounding areas have great hi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Michael W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, everything you need. Exactly what we expected and more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tarryn F
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, beautiful, peaceful, amazing. We absolutely loved our stay! The hosts are very friendly and answer all our questions within a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Virginia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Sunset View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunset View Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer-gryprelings
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sunset View Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd872f9c50613a5b760d1fe3bced862170cbf4a5d705633746c3e5ab746ebebc725579363a186f044e5c5096dd1c0c84861df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 7 Sunset View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.79993371847 29.485814208073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang