SunsetSunrise Country Farm
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hekpoort West Road, Portion 272, Krugersdrop, 1791, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
SunsetSunrise Country Farm, geleë in die skilderagtige Krugersdorp, bied selfsorgverblyf, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n dubbelslaapbank slegs vir kinders, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien vir gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste in die tuin ontspan en gebruik maak van die braai-area terwyl hulle die uitsigte geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Die eiendom bied ook wandelings deur die voëlhok op die perseel, die tuiste van 'n verskeidenheid pragtig aangehoue voëls, en direkte toegang tot die Magaliesrivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jody Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 3 Hekpoort West Road, Portion 272, Krugersdrop, 1791, Gauteng
- Gaste dink SunsetSunrise Country Farm het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Hekpoort West Road, Portion 272, Krugersdrop, 1791, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang