Successfully reported

Suntouched Inn

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Johann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very pleasant stay. Nice and clean room and bathroom. Very friendly staff. Very pleasant. Would definitely stay here again and recommend to anyone looking to stay over in Napier!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great ervaring. Puik akkommodasie, met puik kos en diens. Theunie is 'n ster en so ook die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Home from home. Great ribs but everything on the menu looked great. Staff very attentive and friendly and the wine prices (most important) very reasonable. Comfortable bed and (happy days) multipoint plugs in my room so no stress in charging up phone and laptop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Oornag blyplek nodig gehad vir besigheid. Waarde vir geld. Aangename verblyf, kamer is gerieflik. Maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Als waarvoor 'n mens kan hoop. Ons het by Suntouched Inn gebly vir twee aande om 'n nabye troue by te woon. Suntouched Inn het 'n heerlike restaurant, die kamers is baie mooi en netjies, en verder is die diens baie goed. Die eienaar het uit haar pad gegaan om vir ons selfs vervoer na die troue te reël. Sal die verblyf hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by Suntouched Inn vir die troue so aangenaam was. Dit was ‘n plesier om julle te help, en ons waardeer dit opreg dat julle die diens en kamers waardeer het. Ons hoop om julle weer te verwelkom! Baie dankie vir die aanbeveling!

Jacques E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great. Our hostess was super helpful and the staff were very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Thank you, Jacques! We truly appreciate your kind words. It was our pleasure to host you, and we're so glad you had a great stay. Our team always strives to make our guests feel welcome and well taken care of. Hope to see you again soon at The Suntouched Inn!

Frieda D
1 nag
4.8
Mrt 2025

Baie netjies en skoon. Goeie ontvangs. Hulpvaardige en vriendelike mense! Ons het lekker daar oorgebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle dit netjies en skoon gevind het, en dat julle vriendelik ontvang is. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle weer binnekort by The Suntouched Inn te verwelkom!

Gerrit D
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Gerieflike oornag plekkie vir dag trips in die omgewing. Ons het heerlik gekuier. Hulle kos is smaakvol (pizzas is heerlik) en personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gekuier het en die kos – veral die pizzas – geniet het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik voel en ‘n heerlike ervaring het. Ons hoop om julle gou weer by The Suntouched Inn te verwelkom vir nog ‘n lekker wegbreek!

Rene W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Ons het bloot 'n plekkie gesoek om te slaap en te eet. Dit was perfek. Dit was lekker informeel, baie outentieke ervaring.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Perfek vir wat ons benodig het. Lekker gebly. Perfek vir wat ons benodig het. Gasvrou was baie akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Theunie
Suntouched Inn
Baie dankie, Hanlie! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat alles vir julle behoeftes gewerk het. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom, en ons hoop om julle weer by The Suntouched Inn te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theunie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a236572a6dde338f28da0a893cdb529e7a7b107eaa5b88410fe5ba578685b0bcf91dafd8d3a1ed1c6230046d2dcebcaec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 58 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.471984708584 19.897632300854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang